MAKERIEPAS!

VOORBLAD | Die Begin | Die Medies | Week1 | Koffie | AWOL | Plonsput | Killer | Tentpenne | FietsMajoor | Ruiter en Perd | Terug na ONSDORP
ROLL CALL
Displaying 1 - 78 of 78 total posts.   
Teken ons Gasteboek

submitted on June 13, 2016 6:51 AM EDT
Naam: Eric van der Messcht
Epos Adres: Eric.vabderMescht@Transnet.net
Kommentaar: Ja ek was ook inni army by Bloem 1sai in 1989 tot middel 1990' Ons was dielaaste iname wat 2 jaar gedoen maar toe die 1 jaar gedeelte inkom toe kry ons 6 maande terug en doen net 18 maande. Dit was lekker jare 2. Ek was gelukkig om soos dit daai jare genoem was die kruppel kompanie. Ons het darem lekker pret gehad. Saam met ons was daar Jehowa getuies gewees en atltwee was openlik gay eb daai jare was sulke mense verwerp, maar kompanie het hulle so aabvaar en net soos die ander behandel. Ons het ook 'n ou ge had met disleksie en on almal het hom gehelp met sy bed en seker gemaak sy eetgerei is skoon.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Ons dorp

submitted on June 13, 2016 6:50 AM EDT
Naam: Eric van der Messcht
Epos Adres: Eric.vabderMescht@Transnet.net
Kommentaar: Ja ek was ook inni army by Bloem 1sai in 1989 tot middel 1990' Ons was dielaaste iname wat 2 jaar gedoen maar toe die 1 jaar gedeelte inkom toe kry ons 6 maande terug en doen net 18 maande. Dit was lekker jare 2. Ek was gelukkig om soos dit daai jare genoem was die kruppel kompanie. Ons het darem lekker pret gehad. Saam met ons was daar Jehowa getuies gewees en atltwee was openlik gay eb daai jare was sulke mense verwerp, maar kompanie het hulle so aabvaar en net soos die ander behandel. Ons het ook 'n ou ge had met disleksie en on almal het hom gehelp met sy bed en seker gemaak sy eetgerei is skoon.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Ons dorp

submitted on December 25, 2015 8:56 AM EST
Naam: Lukas de Waal
Epos Adres: lukasdewaal183@gmail.com
Kommentaar: Ek sou graag meer hieroor wil weet. Ek was in 1961 in die Lugmaggimnasium en was gedurende die bosoorlog 1968-1974 in Ovamboland gestassioneer
Waar het jy van die webwerf gehoor? By 'n vriend Paul Els

submitted on January 15, 2015 12:28 PM EST
Naam: Phillip Potgieter
Epos Adres: Potgieter.phil@gmail.com
Kommentaar: Ek was in 1979 in die weermag in Bloemfontein en van daar die wereld vol gestuur of laat ek liewer se gejaag.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Vir "Blue vitriol " nagevolge gesoek :-)

submitted on July 3, 2014 4:26 AM EDT
Naam: mike
Epos Adres: m001star@yahoo.co.jp
Kommentaar: Do you want to continue to the left or the right? I go straight
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on May 22, 2013 12:59 PM EDT
Naam: Zander Polson
Epos Adres: music.clover.co.za@gmail.com
Kommentaar: Mooi storie so ver , ek is mal om boeke te skryf en lees en ek het vir voorbeelde gesoek en toe kom en op hierdie Fantastiese web af Ek hou van die storie , maar het dit regtig gebeur. groete Zander
Waar het jy van die webwerf gehoor? Google en my friend

submitted on January 5, 2012 11:30 AM EST
Naam: COTIE STEYN-CHIEPPA
Epos Adres: cotiesteyn@gmail.com
Kommentaar: Maak my so nostalgies....
Waar het jy van die webwerf gehoor? ONS DORP

submitted on November 26, 2011 7:18 AM EST
Naam: William Lloyd
Epos Adres: williamlloyd@mweb.co.za
Kommentaar:
Waar het jy van die webwerf gehoor? OnsDorp

submitted on October 2, 2011 11:54 AM EDT
Naam: Jaco de Beer
Epos Adres: jdbimbis@gmail.com
Kommentaar: Voel tuis in die dorp! Het twee jaar diensplig verrig van Jan '83 tot Des '84.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Per abuis raak ge-"surf"!

submitted on July 26, 2011 8:44 AM EDT
Naam: Jan van Schalkwyk
Epos Adres: jan.vanschalkwyk@sanparks.org
Kommentaar: Staatspresidentswag 1967 / 1968
Waar het jy van die webwerf gehoor? Gesoek op Faceboek

submitted on July 15, 2011 10:40 AM EDT
Naam: Gideon Pretorius
Epos Adres: pretoriusgideon9@gmail.com
Kommentaar: Het die stories geniet, het een of twee stories om ook te vertel, moet bewaar word vir nageslag.
Waar het jy van die webwerf gehoor? By my vrou, Rienie

submitted on March 28, 2011 6:18 AM EDT
Naam: Hentie Liebenberg
Epos Adres: hendrik.liebenberg@gauteng.gov.za
Kommentaar: Baie bekend. Glo ALMAL was so behandel.
Waar het jy van die webwerf gehoor? gesien op "die knoop".

submitted on March 28, 2011 6:18 AM EDT
Naam: Hentie Liebenberg
Epos Adres: hendrik.liebenberg@gauteng.gov.za
Kommentaar: Baie bekend. Glo ALMAL was so behandel.
Waar het jy van die webwerf gehoor? gesien op "die knoop".

submitted on September 24, 2009 2:52 PM EDT
Naam: Jakkie Coetzee
Epos Adres: jakkieco@gmail.com
Kommentaar: Nogal goeie herhinneringe
Waar het jy van die webwerf gehoor? Per geluk daarop afgekom.

submitted on August 25, 2009 11:17 AM EDT
Naam: TrudieS
Epos Adres: bluesummer@vodamail.co.za
Kommentaar: Ek lees net dis lekker en ek geniet dit.
Waar het jy van die webwerf gehoor? peterjasie

submitted on July 30, 2009 4:43 PM EDT
Naam: Hannes Steyn
Epos Adres: pdgsteyn@msn.com
Kommentaar: Ek was ook een van die eerste 2jaar troepe, gelukkig genoeg om in die lugmag te kon wees, en dan nog 'n brandweer en ambulansman daarby. Ongelooflike ervaringe deurgemaak, soos o.a. 'n impala ongeluk, waar ons die vlieënier veilig by die hospitaal kon kry, maar een van ons brandweermanne het sy arm gebreek en nog 'n omstander het in die spruit beland waarin die vliegtuig geval het, naby Lanseria. Ek dink 'n boek of boeke met staaltjies oor ons militêre verlede of selfs net oor die goeie ou dae sal ons kinders 'n nuwe perspektief op vandag se lewe gee.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Toevallig daaroor gestrompel in soektog.

submitted on July 13, 2009 9:48 AM EDT
Naam: Lina Niemann
Epos Adres: linan@ross.co.za
Kommentaar: Ek dink baie van ons jong kinders sal nie kan glo julle alles moes deurmaak nie. Ons het daardie jare op Bethlehem gebly en daar was van ons jongmanne was 'n maand of so op die grens was, wat daar geskiet is. Ek dink dit was een van die tragieste tye in ons lewe. Baie van die jongmanne wat gegaan het was net kinders!
Waar het jy van die webwerf gehoor? van 'n vriend Chris Erasmus

submitted on March 19, 2009 11:37 AM EDT
Naam: Gabriel Greeff
Epos Adres: gawie.greeff@gmail.com
Kommentaar: Hi aan alle NDP's. Ek was ook opgeroep om volk en vaderland te verdedig. Ek was in die tagtiger jare daarBO!!!! Deur die stories te lees bring aangename en minder aangename herinneringe terug. Sal daaroor skryf sodra ek tyd kry. Groete
Waar het jy van die webwerf gehoor? onsdorp.com

submitted on March 14, 2009 1:09 PM EDT
Naam: Paul Franssen
Epos Adres: paul-fran_14@planet.nl
Kommentaar: ek het in die weermag gewees 1957
Waar het jy van die webwerf gehoor? het stem registreer bekom

submitted on January 20, 2009 3:10 AM EST
Naam: Johan (Senings) Schoeman
Epos Adres: jhs@iburst.co.za
Kommentaar: Wonderlik om al die army stories te lees.Ek was in 1963/64 in Ladysmith,het seker een van die mees befokte instrukteurs by name Doppies Kotze gehad,tog baie respek vir die man gehad. Wonder waar is my pel Boet du Plooy.Kom julle ex troepe laat van julle hoor.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Kwela program

submitted on January 13, 2009 1:28 PM EST
Naam: Mara Myburgh Kriel
Epos Adres: dickma@mweb.co.za
Kommentaar: Puik webtuiste. Het vir my kinders oorsee gestuur.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Program op TV

submitted on January 12, 2009 6:11 AM EST
Naam: PEDRO ERASMUS
Epos Adres: pedro@flamingogroupe.co.za
Kommentaar: DIENSPLIG 1974 INFANTRIESKOOL EERSTE GROEP TE OUDSHOORN
Waar het jy van die webwerf gehoor? ONSDORP.COM

submitted on January 12, 2009 2:53 AM EST
Naam: Ronnie
Epos Adres: ronniesmit911@gmail.com
Kommentaar: Goed om weer weermag stories te hoor. Ek was 30 jr in die staandemag en gedien in die Ammunisie Korps. Ek het gepakketteer net na die nuwe SA in bewind gekom het. Ek het goeie loopbaan afgesluit as Korps AO1. Groetnis aan almal.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Kwela

submitted on January 11, 2009 9:29 AM EST
Naam: werner barnard
Epos Adres: 007barnard@gmail.com
Kommentaar: absoluut briljant!!! dit is sondag middag in P.E en ek het dit werklik geniet hou so aan ek sal definitief gereeld kom kyk na die webwerf.
Waar het jy van die webwerf gehoor? kyknet se kwêla

submitted on January 11, 2009 8:21 AM EST
Naam: Chris Botha
Epos Adres: chrisbotha@phptaff.co.za
Kommentaar: Hierdie is fantasties, dit laat my ook weer met n glimlag as n mens terug dink.
Waar het jy van die webwerf gehoor? onsdorp.com

submitted on January 10, 2009 3:56 PM EST
Naam: Benny
Epos Adres: benny000schoeman@gmail.com
Kommentaar: Ek vind dit interesant asook baie welkom om so n tipe webtuiste te vind.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Kyknet se aktualiteitsprogran genaamg Kwela

submitted on January 10, 2009 3:34 PM EST
Naam: Etienne Dorfling
Epos Adres: dorflinge@macmillan.co.za
Kommentaar: Opleiding gekry Panserskool, Blmf 1977 ,grens toe in Aug 1977 tot Des 1978. Was op Miershoop, Eenhana, Okatopie en Onganjera basssise. Great time gehad. Was een van die eerste verpligte 2 jaar oproep van Piet Wapen (Ou PW) Gegroet.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Tv Program Kwela

submitted on January 10, 2009 3:34 PM EST
Naam: Etienne Dorfling
Epos Adres: dorflinge@macmillan.co.za
Kommentaar: Opleiding gekry Panserskool, Blmf 1977 ,grens toe in Aug 1977 tot Des 1978. Was op Miershoop, Eenhana, Okatopie en Onganjera basssise. Great time gehad. Was een van die eerste verpligte 2 jaar oproep van Piet Wapen (Ou PW) Gegroet.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Tv Program Kwela

submitted on January 9, 2009 8:26 AM EST
Naam: Bennie Bezuidenhout
Epos Adres: bennie@endecon.co.za
Kommentaar: Puik man puik!!!!
Waar het jy van die webwerf gehoor? Kwela - DSTV

submitted on January 8, 2009 10:32 AM EST
Naam: sam
Epos Adres: samludick@gmail.com
Kommentaar: bakgat
Waar het jy van die webwerf gehoor? tv

submitted on January 8, 2009 10:03 AM EST
Naam: Alexander du Toit
Epos Adres: senotavi@iafrica.com.na
Kommentaar: Was vanaf 1974 in die Polisie gewees en ook 6 jaar in Oshakati gebly/werk.Oudste seun is ook in die Britse Weermag.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Kwela

submitted on January 8, 2009 9:55 AM EST
Naam: Brummer Klaasen
Epos Adres: bfk@telkomsa.net
Kommentaar: Uitstekend !!!
Waar het jy van die webwerf gehoor? KykNet tv kanaal

submitted on January 8, 2009 1:22 AM EST
Naam: Lydia le Roux
Epos Adres: lydia@africagrowth.com
Kommentaar: Ek het 'n seun wat in die Britse Weermag is, en sal graag wil hoor van ouers wat in dieselfde posisie is. Ons het regtig mekaar se gebede en ondersteuning nodig. Groete, Lydia
Waar het jy van die webwerf gehoor? Kwêla

submitted on January 7, 2009 2:16 PM EST
Naam: Renier du Toit
Epos Adres: natmed@mweb.co.za
Kommentaar: Ons nooi oud soldate uit om deel te word van die Kommandokorps.
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on January 6, 2009 5:28 PM EST
Naam: Jaco Hendriksz
Epos Adres: jhz@webmail.co.za
Kommentaar: Lekker om die dinge van die weermag te lees en fliek oor dit te kan kyk.Lyk altyd so lekker maar ek verstaan dit is glad nie.Ek is een van die ongelukkiges wat nie daar was nie maar ouens wat ek ken se dat hulle soek dit nie weer oor nie maar dit was lekker gewees.Ons moet weer weermag toe forseer word dan sal ons land ook verbeter.Baie baie dankie vir so n goeie website!!!!!!!!
Waar het jy van die webwerf gehoor? Ou op kyknet advertensie voor sy rekenaar met GROOT geskryf op sy sker"ONSDORP.com"

submitted on October 17, 2008 3:09 PM EDT
Naam: lucas viljoen
Epos Adres: lucascviljoen@gmail
Kommentaar: roep vergange dae, al was diensplig deur die SAP, op !
Waar het jy van die webwerf gehoor? onsdorp

submitted on September 30, 2008 4:16 AM EDT
Naam: Terence Kruger
Epos Adres: freeekmeout@gmail.com
Kommentaar: Man die is nou 'n voortreflike web werf Dankie Baie
Waar het jy van die webwerf gehoor? Riekie blumenthal

submitted on September 17, 2008 5:36 AM EDT
Naam: HENK REDELINGHUYS
Epos Adres: henk@armyfoundation.co.za
Kommentaar: Geniet die leesstof baie
Waar het jy van die webwerf gehoor? Veterane Nuusbrief

submitted on September 15, 2008 4:24 AM EDT
Naam: Frans Esterhuyse
Epos Adres: franse@telkomsa.net
Kommentaar: Puik & mooi stories
Waar het jy van die webwerf gehoor? Nuus brief van Militêre Veterane

submitted on September 14, 2008 11:13 AM EDT
Naam: Herman du Plessis
Epos Adres: tracol@telkomsa.net
Kommentaar: Die stories maak ou herinneringe wakker - ek is seker daar gaan nog baie goeies uitkom
Waar het jy van die webwerf gehoor? Nuusbrief vir Militêre Veterane

submitted on September 4, 2008 11:57 PM EDT
Naam: D. R. Els
Epos Adres: derrickels@yahoo.co.uk
Kommentaar: Geen
Waar het jy van die webwerf gehoor? Vriend

submitted on September 3, 2008 3:31 PM EDT
Naam: Clive Emmerson
Epos Adres: gfambutcher@mweb.co.za
Kommentaar: Lekker Boere Taal web blad (Souties kan ook verstaan)
Waar het jy van die webwerf gehoor? 32 Battalion VA web page ( www.32battalion.net)

submitted on September 2, 2008 2:11 PM EDT
Naam: Corrie Venter
Epos Adres: CORRIE.VENTER@SHAW.CA
Kommentaar: Seiner in 5 sein, 524 troop, 1989.. mooi pad almal.
Waar het jy van die webwerf gehoor? www.airbornesoldier.com

submitted on September 2, 2008 10:03 AM EDT
Naam: Stefan Bleekr
Epos Adres: sjbleeker@yahoo.com
Kommentaar: Geen
Waar het jy van die webwerf gehoor? By Skiks

submitted on September 2, 2008 10:01 AM EDT
Naam: TROMPIE TERBLANCHE
Epos Adres: terblancheh@xinergistix.com
Kommentaar: Wonderlik om so te kan terug dink en onthou.kyk ook na sa-soldier.com
Waar het jy van die webwerf gehoor? by vriend op e-mail gekry

submitted on September 2, 2008 9:26 AM EDT
Naam: William Schickerling
Epos Adres: william.schickerling@sun.com
Kommentaar:
Waar het jy van die webwerf gehoor? Vriend

submitted on August 7, 2008 10:40 AM EDT
Naam: DAVID NGWENYA
Epos Adres: nd@starmail.co.za
Kommentaar: Ek onthou nou in die ou dae. Army lewe. Groete
Waar het jy van die webwerf gehoor? internet

submitted on July 31, 2008 3:06 PM EDT
Naam: Co van den Raad
Epos Adres: rommel@intekom.co.za
Kommentaar: Great stories, wat my lekker terug laat dink.
Waar het jy van die webwerf gehoor? RSG, maar moenie dat my kinders hoor nie. Hulle dink ek's common en eenvoudig om na daai stasie te luister!

submitted on July 30, 2008 7:37 AM EDT
Naam: Rudi Page
Epos Adres: rudi.page@nmmu.ac.za
Kommentaar: Laat my terug dink aan my weermag dae, hard maar lekker. 79564621 Kpl Page
Waar het jy van die webwerf gehoor? Ons Dorp Web

submitted on July 29, 2008 12:33 AM EDT
Naam: Takkie Redelinghuys
Epos Adres:
Kommentaar: Ek was 'n Staandemag Kpl in die SALM vir 3 jaar en die laaste jaar by 3SAI in Potchefstroom. My beste vriend het afgetree as Lt Kol NPJ Hanekom (Nico)en hoof van die Sermoniele Afdeling van die SALM. Hy woon in WierdaPark in Pretoria. Ek woon die afgelope 5 jaar in Vancouver Kanada en is nou 'n Kanadees en geniet die crime free bestaan hier. Die weermag van die sestigs en seventigs was alles die moiete werd en ek het net respek en waardering vir al my instrukteurs gedurende basies en op die Instrukteurskursus van 1974 -1977
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on July 28, 2008 1:00 PM EDT
Naam: H.S. de Jager
Epos Adres: Bus 76, Levubu
Kommentaar: Gaan vannag dit deurlees
Waar het jy van die webwerf gehoor? die knoop.co.za

submitted on July 27, 2008 1:46 PM EDT
Naam: roelie scheepers
Epos Adres:
Kommentaar:
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on July 27, 2008 1:46 PM EDT
Naam: roelie scheepers
Epos Adres:
Kommentaar:
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on July 11, 2008 12:32 PM EDT
Naam: sktr antony kleineibst
Epos Adres: ant@crysp.co.za
Kommentaar: sp wag 1977-1978 mpalela katima mulilu(23 Augustus 1978 )beit bridge rhodesia patrols
Waar het jy van die webwerf gehoor? rondgekrap

submitted on July 4, 2008 5:16 AM EDT
Naam: Merald Meyer
Epos Adres: geraldmey@gmail.com
Kommentaar: mooi man
Waar het jy van die webwerf gehoor? bosparra

submitted on July 1, 2008 1:14 PM EDT
Naam: Pierre Potgieter
Epos Adres: potgieterpierre@yahoo.com
Kommentaar: Goeie dag uit n "vuurwarm" Baghdad. Julle oues van dae (newwermaaind, op 52 val ek ook in daai kategorie!!)wat so terug verlang army toe-kom maak n draai hier in Die Sandput en herleef die "ou" SA Weermag+Seuns.ALMAL is hier!!! legendes soos staf Sakkie van 1 Valskermbataljon, 90% van die Recces, kanondonkies se offisierskorps, die Infanterieskool, die hele Geniekorps ens.En geniet ons dit!!! Ons maak die lang aande kort met stories oor ons army-dae. Wat wonderlik is is die vrienskapsbande wat ons weer smee hier en die weersiens van ou kamerade, na 20 of 30 jaar. Julle kan dink hoe ons dit vier; hierdie is n familiekanaal , so ek sal maar die vieslike detail los vir eers. Enigiemand wat navrae het oor ou kamerade of die lewe hier in Irak oor die algemeen, julle is welkom om my te mail Groete en lekker bibber-vandag is weer n heerlike sonnige 54,5 C hier in Baghdad
Waar het jy van die webwerf gehoor? CIA

submitted on June 4, 2008 7:30 PM EDT
Naam: Isabella
Epos Adres: andre.isabella@xtra.co.nz
Kommentaar: My man was in die Valskerm Bateljon, en het by "CASINGA" in Angola sy eerste groot geveg gehad. Hy was een van die ouens wat met die laaste Helikopter opgepik was na hulle "Casinga" skoongemaak het. Na alles en al ons jong seuns en mans wat moes gaan veg het vir niks. Geen professionele berading na sulke tye nie, jy moet maar self regkom. Snaaks dat DIT wat ons almal "Die vrouens en meisies van die troepe was ook nou betrokke tot die hele oorlog, (ons het hulle met liefde en briewe ondersteun)" Alles verniet, nou word ons mooi land deur dieselfde gemors Regeer waarteen ons jong mense geveg het om uit te hou. Sorry, ek word nou nog bitter as ek net dink aan die dinge wat my man en so baie jong outjies moes deurmaak, vir vere. Groete uit KIWI LAND
Waar het jy van die webwerf gehoor? Toevallig op die webwerf afgekom

submitted on June 1, 2008 5:10 AM EDT
Naam: Louis
Epos Adres: louis@mtnselect.co.za
Kommentaar: Sapper 84251529BG Afgedeelde Diens vir 32 Battaljon. Operasies Hooper en Moduler vertel jou die storie.Tik "Operation Hooper" by google...al die stories is daar.
Waar het jy van die webwerf gehoor? My vrou

submitted on March 25, 2008 2:45 AM EDT
Naam: eyoqsv kgled
Epos Adres: eyoqsv kgled
Kommentaar: sblfcnudq fjtpug xfqow kbcwmioqa lvekyw dmluksryb octubad
Waar het jy van die webwerf gehoor? eyoqsv kgled

submitted on March 10, 2008 2:35 AM EDT
Naam: Andre Bothma
Epos Adres: andrebothma@yahoo.co.za
Kommentaar: Eindelik `n wef waar ons verbindenisse kan herbou, van `n ou gunner.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Vriend

submitted on February 1, 2008 3:14 AM EST
Naam: pierre
Epos Adres: the.pope@vodamail.co.za
Kommentaar: ja dit was geseende dae waaroor ons nou lekker kan lag kom ouens kan ons nie n paar goeie stories bymekaar kry en n boek skryf oor al die k*k en streke wat ons aangejaag het nie
Waar het jy van die webwerf gehoor? rond gekrap op die net

submitted on January 23, 2008 12:23 PM EST
Naam: Buks Meyer
Epos Adres: pcmeyer@telkomsa.net
Kommentaar: Laat ons sien wat hier gebeur
Waar het jy van die webwerf gehoor? vriend

submitted on January 20, 2008 6:11 AM EST
Naam: Leroux Kruger
Epos Adres: lerouxkruger@live.co.za
Kommentaar: Dis hoe dit was
Waar het jy van die webwerf gehoor? Was eers lerouxkruger@flysaa.com

submitted on January 20, 2008 5:59 AM EST
Naam: Leroux Kruger
Epos Adres: lerouxkruger@live.co.za
Kommentaar: Dis hoe dit was
Waar het jy van die webwerf gehoor? Was eers lerouxkruger@flysaa.com

submitted on January 13, 2008 1:16 AM EST
Naam: hennie palm
Epos Adres: vredemusiek@lantic.net
Kommentaar: ek dink die is n wonderlike idee , Dave Jacobs ek was ook in 2 veld bethlehem en was gelukkig om saam rsm spiller op bethlehem en op die grens te dien en in 1991 aftree parade deel teneem in durban dis wonderlik dan iemand die site gestig het dankie
Waar het jy van die webwerf gehoor? by ons dorp

submitted on January 6, 2008 11:02 AM EST
Naam: Casper Rossouw
Epos Adres: crossouw@alliancegroup.co.za
Kommentaar: Was in Potchefstroom
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on December 31, 2007 5:21 AM EST
Naam: Marius Olwage
Epos Adres: Marius.Olwage@za.nampak.com
Kommentaar: Het dit vreeslik geniet.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Vervelig vanaf die "Ollie" webwerf gekliek en SIEDAAR !!!!!!!!

submitted on December 25, 2007 10:55 AM EST
Naam: Louis Naude
Epos Adres: naudelouis@absamail.co.za
Kommentaar: Natal Mounted Rifles
Waar het jy van die webwerf gehoor? Internet

submitted on December 23, 2007 10:59 AM EST
Naam: Michael Coetzee
Epos Adres: michaelco@xsinet.co.za
Kommentaar: Bombardier 85490027BT tot u diens. Bravo, bravo!!! Uiteindelik 'n plek waar ek met ou strydosse kan gesels. Vriende, baie dankie vir die staaltjies wat julle met ons deel - Dave Jacobs, jy het iets kwytgeraak wat my weereens laat besef het dat die twee woorde, "ek sal" totaal en al uitgesterf het en dit is net daar waar die probleme van die hede begin het. Jammer as ek afpak, maar ek is die eienaar van 'n supermark in Clanwilliam en werk dus elke dag met personeel... Vriende, is daar enige van julle wat die voorreg gehad het om plekke soos Ogulongu en Ogongu (spelling?) te besoek? Alhoewel ons as lugafweer (Youngsfield) slegs lugverdediging daar gegee het was dit nogal lekker om daardie gedeelte van Suid-Wes te besoek. Daar is nie miskien iemand wat oor die infrastruktuur beskik om 'n reunie van oud weermaglede te reë nie? Ek sal definitief so iets wil bywoon. Ongelukkig stel ek nie belang in een van die weermagvenues nie, aangesien dit blykbaar baie agteruit gegaan het. Ek dink 'n mannekamp of pa en seun kamp kan miskien die regte ding wees. Ek kan ook met ou manne van Youngsfield praat soos Staf Coetzee (riller!!!), kolonel Neil Muller, Gert Coke en Mannetjies van Vredendal Produktemark. Ek glo nogal hulle sal so iets ondersteun! Groetnis, Michael Coetzee
Waar het jy van die webwerf gehoor? Rondgekrap op net

submitted on December 17, 2007 2:17 PM EST
Naam: Danie Pretorius
Epos Adres: Danie.Pretorius@Brokers.absa.co.za
Kommentaar: Pragtig
Waar het jy van die webwerf gehoor? 'n Vriend

submitted on December 5, 2007 5:24 AM EST
Naam: Kapelaan Hennie Lottering
Epos Adres: hennie.lottering@dcs.gov.za
Kommentaar: Baie goeie ding wat beslis aan die lewe gehou moet word. Hier kan enige persoon in goeie afrikaans sy sê sê sonder om skuldig te voel of om oor die skouer te kyk na die ingelse wat rond loer.
Waar het jy van die webwerf gehoor? In die webruimte rondgesuffel

submitted on November 12, 2007 9:07 PM EST
Naam: Dave Jacobs
Epos Adres: costume@mweb.co.za
Kommentaar: Verpligte diens in die weermag ? Ja ek was ook een van die duisende wat dit moes doen.Ek het vrywillig ses maande langer aangesluit,want dit was vir my n fees wat ek gedoen het.Opgeroep Julie 1974, 17 Veld Eskadron Bethlehem. Na basies gekeur om Genieskool in Kroonstad toe te gaan. Ek het baie geleer daar, veral om te volenteer vir enige ding. Dit het my gehelp om baie lekker jobs te kry waar ek ookal moes gaan. September 1974 Rundu en Staf Spiller soek n vrywillige, en kry vir jou n maaitjie wat n trekker kan dryf,toe weet ek nog nie wat die job gaan wees nie.Julle moet die Niemands-land om die kamp skraap , en toe sien ek vir die eerste keer n geel-landbouskraper en ons trekker was n geel Oliver. Ses weke later kom daar weer n versoek van Staf Spiller, die keer om gras te plant om die swembad,en weer was ek betrokke. Drie maande grensdiens is verby en ek moes terugkeer States toe tot n volgende keer wat weer nuwe dinge opgelewer het. Drie maande later is ek weer daar in Rundu en weer soek Staf Spiller n vrywilliger met n maaitjie.Die slag moet ons die pont bedryf oor die Kavango rivier by Bagani en watter lekker ervaring was dit nou gewees, veral die brandstof konvooi wat elke Woensdag 02h00 daar moes oorgaan. Maar die ergste was die oorvol-gelaaide opraapskrapers van die ander Sappers wat ons moes oor die rivier kry. Natuurlik was die volgende taak om weer n pont te bedryf later by Galai. Dit was nooit vir my nodig om enige sogenaamde Terro te skiet nie. Het nooit eers een gesien nie. Ek was 18 jaar oud en nog nooit spyt dat ek daar was nie.
Waar het jy van die webwerf gehoor? By Hennie

submitted on October 4, 2007 12:55 AM EDT
Naam: Cobus Coertzen
Epos Adres: cobusc@absamail.com
Kommentaar: My weermag No is 64256506 (wat ek saam graf toe sal neem) ek word skoon bewoe as ek daaraan dink, dis die eerste keer dat ek regtig belangstel in jul program en om weer deel te wees van die verlede, ek was in 1967 in Een Valskerm Bateljon Kursus (40V) in Bloemfontein, ek sal graag wil hoor of daar nog ou Parabats is op die program, ek sal weer van my laat hoor, Groete uit Secunda
Waar het jy van die webwerf gehoor?

submitted on August 29, 2007 9:47 AM EDT
Naam: Dawie Steenkamp
Epos Adres: dawie.steenkamp@eds.com
Kommentaar: Dit bring baie herhinneringe terug. Beste tyd van my lewe wat ek nooit wil oorhê nie.
Waar het jy van die webwerf gehoor? Gesien op onsdorp.com

submitted on August 28, 2007 3:01 PM EDT
Naam: Eddie
Epos Adres: finetuner@absamail.co.za
Kommentaar: fantasties en goed
Waar het jy van die webwerf gehoor? ingeteken

submitted on August 28, 2007 2:02 PM EDT
Naam: Hjalmar Gerber
Epos Adres: hjalmar99@shaw.ca
Kommentaar: Boetman . . . Ouman
Waar het jy van die webwerf gehoor? www.onsdorp.com

submitted on August 28, 2007 12:21 PM EDT
Naam: Alida Schwarck
Epos Adres: aschwarck@web.de
Kommentaar: Hallo alle suid-afrikaaners in die buiteland geniet die lewe groete uit duitsland
Waar het jy van die webwerf gehoor? gelees by egafrikaans

submitted on August 25, 2007 1:07 PM EDT
Naam: Bombardier 67229385BT
Epos Adres: hennieg@gautrainpo.co.za
Kommentaar: Bakagat?
Waar het jy van die webwerf gehoor? By Frikkadel

STUUR JOU EIE STORIE AAN pos@onsdorp.com

Teken ons Gasteboek  Stories in ons Gasteboek

Die GASTEBOEK skakels hierbo bevat al reeds verskeie nuwe staaltjies vanaf lesers wat ons webwerf besoek het. Gaan loer gerus en skryf sommer joune daar in.

tenk.jpg

Teken in op Kammanuus


    3046 Lesers al reeds!
    GetResponse E-pos Bemarking