....Só MAAK MENS !

Gasteboek
Displaying 1 - 89 of 89 total posts.   

submitted on June 20, 2017 10:04 AM EDT
Naam: Anton Bester
Epos Adres: antonbester@livinglegacies.co.za
Boodskap: Lekker hierso
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on May 5, 2017 5:28 AM EDT
Naam: Annatjie Koekemoer
Epos Adres: annatjiekoekemoer@gmail.com
Boodskap: Aangename kennis. Ek is so dankbaar vir hierdie blad, dit laat my so baie na my kinder dae verlang en my as sy vir my geskree het 'bring gou vir my pen en papier!' Kort daarna was daardie reseppie uitgetoets.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Toevallig raakgeloop
Wat sal jy nog graag hier wou sien? ABSOLUUT, dit sal so voorreg vir my wees.

submitted on May 3, 2017 2:07 AM EDT
Naam: Louise Henning
Epos Adres: louisehe60@gmail.com
Boodskap: So maak mens was altyd een van my gunsteling programme. Dis goed om te weet die resepte bestaan nog.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Op die internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Niks waaraan ek nou kan dink nie

submitted on April 21, 2017 3:07 AM EDT
Naam: Marianette Moller
Epos Adres: lobo@slingshot.co.nz
Boodskap: Dadnkie vir die mooi Afrikaans - so lekker om gesels-Afrikaans te lees hier in Anderkantland (Nieu-Seeland)
Waar het jy van my Werfie gehoor? Kannie onthou nie ;-)
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on May 5, 2016 8:07 AM EDT
Naam: Anne
Epos Adres: annevanvuuren@gmail.com
Boodskap: Ek is regtig mal oor die blad het my die geleendheid gegee om na die omskakling van kg en oz beter te verstaan
Waar het jy van my Werfie gehoor? google toe kom ek op die blog af
Wat sal jy nog graag hier wou sien? daar is iets van alles hou so aan

submitted on February 17, 2016 5:26 AM EST
Naam: Erika
Epos Adres: erika-marais@outlook.com
Boodskap: Gawe blog
Waar het jy van my Werfie gehoor? Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on January 5, 2016 2:00 AM EST
Naam: Francois Theunissen
Epos Adres: ftheunissen@scaw.co.za
Boodskap: Ek het afal bron gemaak maar dit wil nie set nie. Help asb.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Maar hier rondgesoek.
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Ek begin nou maar.

submitted on November 20, 2015 8:30 AM EST
Naam: sharon
Epos Adres: sharonc@interwil.co.za
Boodskap: would love to browse around looks interesting
Waar het jy van my Werfie gehoor? internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien? lekker resepte

submitted on September 8, 2015 12:05 AM EDT
Naam: Jan van Niekerk
Epos Adres: janvn@telkomsa.net
Boodskap: Goeie dag. Ek is op soek na resepte vir die gaarmaak van haksel en harslag of hartslag nie heeltemal seker van die spelling nie. Kan jy dalk help?
Waar het jy van my Werfie gehoor? Toevallig op jou webwerf afgekom.
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Nee wat dis baie vo;lledig sal beslid weer besoek

submitted on June 24, 2015 8:13 AM EDT
Naam: Antoinette
Epos Adres: vnmining@iafrica.com
Boodskap: Baie dankie, het sommer ' hele klomp resepte afgeskryf, hou van die resepte, dit is maklik en vinning en nie tonne bestandele.
Waar het jy van my Werfie gehoor? iets makadamia neute gesoek
Wat sal jy nog graag hier wou sien? ek is "happy" met alles wat ek gesien het.

submitted on May 23, 2015 2:15 PM EDT
Naam: Pierre Bruwer
Epos Adres: pierreb@live.co.za
Boodskap: Bestaan jou werf nog.?
Waar het jy van my Werfie gehoor? op peterjasie
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 25, 2015 2:40 AM EDT
Naam: Corrie Slabbert
Epos Adres: corrie@radio-vryheid.co.za
Web site URL: http://www.radio-vryheid.co.za/
Boodskap: Ek sal graag wil weet wat die pryse is van die opnames dankie
Waar het jy van my Werfie gehoor? E pos gerig aan Kol. Franz Jooste @ Radio Vryheid
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 12, 2015 4:15 PM EDT
Naam: RETHA
Epos Adres:
Web site URL:
Boodskap: LW LIEWE LESERS, AS jul n navrae het, wat jul n antwoord op wil hê, kontak my direk asb by rethajm@gmail.com Ek sien nie hierdie navrae betyds raak nie en daarom antwoord ek dit meestal nie. Ek antwoord wel die wat na my inboks toe kom!. DAnkie vir elke mooi opmerking hier, ek waardeer dit en ek is bly jul geniet die kuier hier. Maak jul tuis en lekker lees! Mooi groete Retha.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 10, 2015 8:57 AM EDT
Naam: Doreen Paterson
Epos Adres: d.paterson@live.de
Web site URL:
Boodskap: Ek is so bly ek het jou "site" gevind. Ek dink dit gaan een van my gunselinge word. Dit voel soos 'n "blast from the past".
Waar het jy van my Werfie gehoor? Per ongeluk gevind
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on February 4, 2015 3:15 AM EST
Naam: Hannes Labuschagne
Epos Adres: hanneslab1@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Goeie blad
Waar het jy van my Werfie gehoor? op internet ontdek
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on January 30, 2015 12:39 AM EST
Naam: Ivette Kruger
Epos Adres: ivette.k@profitrecovery.co.za
Web site URL:
Boodskap: Ek sit hier in Pretoria en hunker na daardie plek wat jy beskryf terwyl ek my mede Pretorianers se uitlaatgasse en negatiewe denke inasem...
Waar het jy van my Werfie gehoor? My vriendin bou 'n huis en pos haar foto met die byskrif "so maak mens" en toe onthou ek
Wat sal jy nog graag hier wou sien? vars lug

submitted on December 23, 2014 7:21 AM EST
Naam: Delveen
Epos Adres: mrsfires@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Ek soek een van Esme se nagereg resepte. Daar kom rolkoek in met vrugte, vla en kondensmelk. Kan Jy my dalk help?
Waar het jy van my Werfie gehoor? By 'n vriendin
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on November 24, 2014 6:17 AM EST
Naam: Rona hogg
Epos Adres: ronahogg@hotmail.com
Web site URL:
Boodskap: Op soek na n patat slaai wat marscopone kaas inkry
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on July 7, 2014 2:07 AM EDT
Naam: Marthie Grobler
Epos Adres: groblermarthie@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Dit lyk na 'n wonderlike blad. Dankie. Ek het die omskakelings baie nuttig gevind.
Waar het jy van my Werfie gehoor? het dit raakgeloop toe ek omskalings gesoek het.
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on May 26, 2014 10:02 AM EDT
Naam: Annet5 Mc Lardy
Epos Adres: mclardy1@hotmail.com
Web site URL:
Boodskap: Baie dankie dat jy hier is. Ek "versorg" mense wat dinge wil weet en een ou oom by my werk wou weet hoeveel koppies is 'n kg boontjies. En toe kry ek vir jou! Hoera.
Waar het jy van my Werfie gehoor? self op Google soek gekry
Wat sal jy nog graag hier wou sien? alles asseblief :-)

submitted on April 26, 2014 1:11 AM EDT
Naam: Magda
Epos Adres: magdawardle@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Stukkie goud ontdek in Afrikaans
Waar het jy van my Werfie gehoor? Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Regte outydse resepte.....Dit gaan verlore

submitted on January 21, 2014 10:59 PM EST
Naam: Wanita Cooetzee
Epos Adres: coetzee.wanita@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Ek is bly ek het op die stukkie goud afgekom!
Waar het jy van my Werfie gehoor? google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? weet nog nie

submitted on January 21, 2014 7:27 AM EST
Naam: Wanita Cooetzee
Epos Adres: coetzee.wanita@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Ek is bly ek het op die stukkie goud afgekom!
Waar het jy van my Werfie gehoor? google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? weet nog nie

submitted on January 18, 2014 1:25 PM EST
Naam: Lynn Nel
Epos Adres: lynnvd@telkomsa.net
Web site URL:
Boodskap: Dis n oulike website en so handig - baie dankie! Ek woon in die Noord Kaap - baie warm en droog - dink jy ek kan ietsie vra oor tuinmaak of is dit te ver van jou mooi en groen Tuiste?! Groete Lynn
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ek het rondgeskrop op Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Raad en mengsels om meer Groen huishoudelike middels te gebruik dalk?

submitted on July 22, 2013 12:32 PM EDT
Naam: Cornelis Loots
Epos Adres: cornelis1@hotmail.co.za
Web site URL:
Boodskap: Baie interessant.Dankie.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Op die Knoop Afrikaans
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Wil eers alles lees wat jy op het.

submitted on June 17, 2013 9:47 AM EDT
Naam: Magda Oberholster
Epos Adres: magda.oberholster@ndiaproject.com
Web site URL:
Boodskap: Hallo, baie dankie vir hierdie tuisblad, dit le my na aan die hart. Vandat ek kan onthou het my moeder altyd na Jen en Esme se program geluister...ek woon vandag in die midde-ooste in Qatar waar ek al my moeder se resepte wat sy nog van Jan en Esme se program afgeskryf het maak. En veral as die verlange na SA se immergroen grooter word as hierdie woestyn se sand, dan maak ek vir my gesin 'n Jan-en-Esme (Ou ma Babas) resep en die verlange kwein sommer dadelik. Dankie vir jou tuisblad hier van anderkantland - Qatar
Waar het jy van my Werfie gehoor? Op Kammanuus
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Nog respte, nog en nog...

submitted on May 27, 2013 4:45 PM EDT
Naam: Johan van de Vyver
Epos Adres: Johan@villrosa.tv
Web site URL:
Boodskap: Ek is die vervaardiger van Villa Rosa op kykNET - Het toevallig op jul webwerf afgekom op soeke na fynbos saad - Toevallig het ek Esme & Jan goed geken - Ek was vanaf 1967-1969 die klankingenieur van So Maak Mens by Manley van Niekerk Ateljees in Jhb waar ons die program opgeneem het vir die destydse Springbok Radio - Klein wereld! - groete
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Nog en nog en nog Afrikaans!

submitted on May 8, 2013 12:51 AM EDT
Naam: Leonie Rheeder
Epos Adres: invictus@telkomsa.net
Web site URL: Ons Dorp
Boodskap: So lekker om met Afrikaanse mense met Afrikaanse kultuur te gesels
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ons Dorp
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 25, 2013 3:44 PM EDT
Naam: Lynette Vivier
Epos Adres: vivier.gesin@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Wat 'n verrassing om weer iets van So Maak Mens te herleef. Hou my asseblief op hoogte van die vordering met die boek.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Op Facebook
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 24, 2013 11:29 PM EDT
Naam: Andre Francois Viljoen
Epos Adres: andrefviljoen@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Dankie "Esme", nou weet ek ook. Dit het my al lank gepla en het altyd gewonder. Groete.
Waar het jy van my Werfie gehoor? By jou.
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Weet nog nie. Sal jou later laat weet.

submitted on March 24, 2013 1:57 PM EDT
Naam: Retha
Epos Adres: rethajm@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Liewe Lesers, Ek vra om verskoning dat ek navrae wat hier gelos word nie dadelik raaksien of beantwoord nie, Webmeester en ek het heelwat skakels geskuif en party gedeaktiveer om te kyk of ons die gemorspos kan uitskakel waarmee ons soms geteiken word. Stuur navrae dus asb aan my regstreeks, by: rethajm@gmail.com Mooi Groete! Retha.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 16, 2013 12:28 PM EDT
Naam: Annette Kruger
Epos Adres: krugeral@axxess.co.za
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor? Kammanuus
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 4, 2013 3:46 PM EST
Naam: Dine van Zyl
Epos Adres: dinevanzyl@iafrica.com
Web site URL: www.dinevanzyl.co.za
Boodskap: Dit sal lekker wees om op jou program te verskyn of dat jy van my resepte uit "Die Groot Boerekosboek" gebruik. Groetnis.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on February 6, 2013 2:30 PM EST
Naam: delene bester
Epos Adres: info@thesummerplace.co.za
Web site URL:
Boodskap: op soek na varkvleis resepte
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on January 24, 2013 5:35 AM EST
Naam: Chris Harmse
Epos Adres: chrish1949@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Geniet dit terdee.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Self op dit afgekom.
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on December 29, 2012 3:09 AM EST
Naam: Quintin du Plooy
Epos Adres: qduplooy@telkomsa.net
Web site URL:
Boodskap: Ek is op soek na 'n outydse koringbierresep. Ek het probeer, volgens 'n ander resep, en strome van seën verwek toe ek die bottel oopgemaak het. 'n Makker een, asseblief.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Kammanuus
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on December 29, 2012 3:00 AM EST
Naam: Quintin du Plooy
Epos Adres: qduplooy@telkomsa.net
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor? Kammanuus
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 20, 2012 1:13 PM EDT
Naam: HETTIE
Epos Adres: padstal@senco.co.za
Web site URL:
Boodskap: Het nou vir letterlik ure net gesit en lekker kry...
Waar het jy van my Werfie gehoor? Het aarbei sous gaan google en so op jou blad beland
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Boererate, en nog eer sulke lekker resepte

submitted on October 15, 2012 9:08 AM EDT
Naam: Serah-Cobie
Epos Adres: serahcobiemarais@yahoo.com
Web site URL:
Boodskap: Hallo daar in Suid Afrika, ek sit hier in Griekeland September 11de hier aangeland,ja deur facebook my maat ontmoet en toe besluit om hier na hom toe te kom, ag en is dit nou lekker geniet dit so baie, maar soek resepte kan mos nie alles inpak en saambring nie. soek na Ina Paarman en hier maak jou website oop. Nou ja ek soek na n melktert en dan n lekker broskoekie. Hier kry jy nie groter as 1Kg meel of suiker nie of groot blik bakpoeier nie alle soetgoed word gekoop, kan jy glo, ek het nou al 2 sjokolade koeke gebak vir vriende hulle ken dit glad nie en het die koeke baie geniet. Dit is die vriendelikste mense en baie gasvry. Nouja ek se sterkte met die eksamen goed gaan.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 11, 2012 2:28 PM EDT
Naam: Elize Malan
Epos Adres: memalan@crazyweb.co.za
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Familie resepte!!

submitted on September 20, 2012 9:22 AM EDT
Naam: Ben Pretorius
Epos Adres: bpretorius@macaljon.com
Web site URL:
Boodskap: hello, Ja soms tyd dink ek terug na daardie jare en wens ek kon dit weer herleef. Ek dink juis gisteraand aan die sangeres "Cornelia" onthou die liedjie " Picking Up Pebbles" Janee nou sit ek in n vreemde land en hartseer en verlange laat my terug dink. Maar dit is dit en n mens kan nie terug gaan nie. Wat ek graag wil sien is n 2 resepte een vir n lekker wit plaas brood en een vir n lekker vetkoek. Praat later weer. Groete, Ben
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on August 3, 2012 12:03 AM EDT
Naam: Erik Kapp
Epos Adres: Erik.kapp@defy.co.za
Web site URL:
Boodskap: Dit is nou n nice klomp mense saam en dan nog so op die beat van onse Oom Ja en Tannie Esme - Sal solank aangaan en die stowe maak vir al julle heerlike disse Groetnis uit Durban
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on July 18, 2012 5:22 AM EDT
Naam: Juanita Louw
Epos Adres: arendskrl1@telkomsa.net
Web site URL:
Boodskap: Ek wil weet of 'n mens rocket blaarslaai kan vries, ek het taamlik baie geoes en sal nie alles op een slag in 'n slaai kan gebruik nie.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Dat 'n mens jul op FB kan "like" - meer mense moet van julle weet

submitted on June 22, 2012 10:14 AM EDT
Naam: Willem v Rensburg
Epos Adres: willemdalene@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Geswerf op net. Ek is n resep fanatikus en probeer al vir 16 jaar n boek skryf, en op jou site per ongeluk gelukkig afgekom Iets om gereeld te besoek. Gaan aan Sal gereeld kom kuier
Waar het jy van my Werfie gehoor? per ongeluk
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Resepte en net wat jy doen is iets uniek

submitted on June 1, 2012 3:42 AM EDT
Naam: Maryna de Kock
Epos Adres: neelsdekock@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap: Dankie vir die blad
Waar het jy van my Werfie gehoor? onsdorp
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Hou net so voort

submitted on February 12, 2012 5:28 AM EST
Naam: Petro
Epos Adres: petroluttig@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Ek het vars grenadellas in my tuin en wil graag 'n lekker sous om bo-oor roomys te gooi daarvan maak - kan jul help asb?
Waar het jy van my Werfie gehoor? Internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on February 7, 2012 4:32 AM EST
Naam: Lucia Marx
Epos Adres: marxinaston@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Dit was nou 'n wonderlike ONTDEKKING! Geen Sondag-aand gaan meer te lank wees nie. Hou so aan!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Toevallig daar uit gekom. Was op soek na die droog van kruie
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Gesonde etes, die heupe is mos altyd 'n probleem

submitted on February 6, 2012 5:40 AM EST
Naam: Wouter du Toit
Epos Adres: wdutoit@gibb.co.za
Web site URL:
Boodskap: Ek is op soek na 'n resep waar jy druiwe in port of sjerrie en le wn laat sandsuiker. Maar het nie al die details nie...
Waar het jy van my Werfie gehoor? Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on January 20, 2012 9:06 AM EST
Naam: Joan Laing
Epos Adres: joanwilla@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Ek dink dit is die oulikste site. Doen so voort.
Waar het jy van my Werfie gehoor? het toevallig daarop afgekom.
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on January 16, 2012 1:16 AM EST
Naam: Dewald
Epos Adres: dewald.h19@gmail.com
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor? op Kammanuus
Wat sal jy nog graag hier wou sien? ja, asseblief meer resepte

submitted on January 7, 2012 6:25 AM EST
Naam: Nadia Hope
Epos Adres: hopenadia8@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Liewe Retha, jy het vir my 'n hele nuwe wêreld oopgemaak met jou webwerf. Baie dankie vir al die moeite wat jy doen om almal te help.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Terloop raakgeloop op Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Resepte en Wenke

submitted on December 29, 2011 2:47 AM EST
Naam: niki
Epos Adres: nikischeepers@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: hi het jy vir my n resep om n gammon gaar temaak asb
Waar het jy van my Werfie gehoor? internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien? resepte

submitted on December 27, 2011 7:40 AM EST
Naam: Rita
Epos Adres: rita@timbersoft.co.za
Web site URL:
Boodskap: Het die blad baie geniet, dankie! Sal nou gereeld besoek.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Het iets gesoek oor my tamatieplantjies se blare wat een of ander swam of iets het, en wil graag red voor dit orals heen versprei!
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 3, 2011 6:51 AM EDT
Naam: Elize Buchanan
Epos Adres: jbuchanan1@telkomsa.net
Web site URL:
Boodskap: Soek inligting vir die korrekte aan plant van dahlia bolle, gaan hulle eers die kans gee in 'n pot om uit te loop, so, ek soek die korrekte diepte vir die bol, maar ek het nou 'n idee om reg te werk te gaan.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Sommer die web gesoek vir inligting
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Nog nie kans gehad om alles deur te lees nie

submitted on August 7, 2011 9:15 AM EDT
Naam: Marietjie Jansen van Vuuren
Epos Adres: riekie@mweb.co.za
Web site URL:
Boodskap: Dankie het die besoek baie geniet
Waar het jy van my Werfie gehoor? Per ongeluk raak gegoogle
Wat sal jy nog graag hier wou sien? foto's van resepte

submitted on May 17, 2011 2:05 AM EDT
Naam: Thomas Wertheim
Epos Adres: bossinvestigate@yahoo.com.au
Web site URL:
Boodskap: Hallo,ek onthou jou,en ook Douglas Laws en die Village Main Hotel Dag se Thomas
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ek soek soek op die internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on May 3, 2011 1:06 AM EDT
Naam: sarie schuch
Epos Adres: schuch@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor? facebook
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on April 18, 2011 12:56 AM EDT
Naam: Welma Steyn
Epos Adres: welma.steyn@yahoo.com
Web site URL:
Boodskap: Dankie vir die fantabulous en DEEGLIKE info oor Heuning!! Dis Great!!!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ek is 'n fb vriend!
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on April 16, 2011 4:16 PM EDT
Naam: LINDA JACOBS
Epos Adres: davidlindajacobs@q.com
Web site URL:
Boodskap: EK IS IN AMERIKA EN KYK GEREELD NA JULLE RESEPTE. WONDERLIK............ VOORSPOED.
Waar het jy van my Werfie gehoor? NET
Wat sal jy nog graag hier wou sien? JULLE DOEN GOED.

submitted on March 28, 2011 2:44 AM EDT
Naam: ethel vd walt
Epos Adres: ethelblu@gmail.com
Web site URL: www.vanderkloofdam.co.za
Boodskap: mre retatjie. my nuwe baba le en slaasp op my arm,dusgeen hoofletters,OF MOET EK DIT MAAR SO DOEN? EK WOU NET GOU (katjie weer wakker)vir jou 'n goeie more toewens op die mooie maandag oggend en wys ek was hier gewees. Ai die dam is weer mooi(vir my). Ek weet dis weer problematies vir almal wat oewermense is maar hier uit my kantoor venster kan ek net juig en blywees oor die gesig. Stille waters en berge waarop my oe kan lig. Mag jy 'n baie geseende week he, liefde vir jou kinders en baaaaie vrede. Liefdejies Ekke
Waar het jy van my Werfie gehoor? Jouself
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 9, 2011 7:19 AM EST
Naam: RETHA
Epos Adres: rethajm@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Baie Dankie aan elkeen van julle wat reeds hier gegriffel het, dit word BAIE waardeer!! Mooi groete! R.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 9, 2011 2:25 AM EST
Naam: Marina
Epos Adres: marinab@uj.ac.za
Web site URL:
Boodskap: Jy het my dag gemaak! Ek het 'n "snackle" in my kas ontdek, maar kon nie die resep daarvoor kry nie - tot vandag!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Toevallig ontdek - het na 'n snackle doppie resep gesoek
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 9, 2011 2:25 AM EST
Naam: Marina
Epos Adres: marinab@uj.ac.za
Web site URL:
Boodskap: Jy het my dag gemaak! Ek het 'n "snackle" in my kas ontdek, maar kon nie die resep daarvoor kry nie - tot vandag!
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on March 8, 2011 4:43 AM EST
Naam: Deon Lingenfelder
Epos Adres: rpkregt@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap: Baie dankie vir die info, dit het my regtig baie gehelp met my kind se skooltaak.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Google.com
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Iets van als.

submitted on March 6, 2011 6:01 PM EST
Naam: Rita
Epos Adres: marlothoz@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Wat 'n lieflikheid!
Waar het jy van my Werfie gehoor? via 'n vriendin in Vancouver
Wat sal jy nog graag hier wou sien? luister nog net aanmekaar na die ou bekende liedjie

submitted on March 6, 2011 1:29 AM EST
Naam: Hennie
Epos Adres: pos@onsdorp.com
Web site URL:
Boodskap: Ek sien jy raak al hoe slimmer! Dis nou net MAART, die dae het weggeval, en so ook die druk om by te hou...so leer mens maar ne.. dankie dat jy steeds hier is..jys vir my n ander soort anker.
Waar het jy van my Werfie gehoor? by Retha
Wat sal jy nog graag hier wou sien? dis lekker net soos hy is.

submitted on March 4, 2011 10:17 AM EST
Naam: Amanda Kapp
Epos Adres: maronys@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap: Wat 'n 'cool' werfie, voel of ek kaalvoet in die reën rondloop en my geniet soos 'n kind!!!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ek het ge-google vir rypnet en hierop afgekom
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Op die oomblik hou alles my besig wat dit is so oulik!!!!

submitted on February 12, 2011 11:48 AM EST
Naam: Sanet Havenga
Epos Adres: sanet.havenga@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Dankie dat ek ookkan deel wees hir op jou wer dit is wonderlik en ek gaan dit sommer baaaie geniet!!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Vriendskaps uitnodiging van jou gekry...
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Jy het alles diere en kos dan is ek gelukkig!!! Ha ha

submitted on February 2, 2011 8:56 PM EST
Naam: susan mostert
Epos Adres: mosnes@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap: dit was lekker om op tuinhoek af tekom. Eks nog dom met tuinmaak. hou so aan
Waar het jy van my Werfie gehoor? op google daarop af gekom
Wat sal jy nog graag hier wou sien? als van tuinmaak en wanneer om my winter blomme te saai asb

submitted on January 20, 2011 1:07 AM EST
Naam: Martie Weyers
Epos Adres: martie@swansoncargo.co.za
Web site URL:
Boodskap: Dankie vir die inligting wat jy plaas!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Hoe om regtig gewig te verloor en dit af te hou!

submitted on December 21, 2010 8:31 AM EST
Naam: Megan Mac Clune
Epos Adres: MacClune@justice.gov.za
Web site URL:
Boodskap: Hi daar! Ek het vandag een skaaphondjie aangeneem. Ek wil maar net graag geweet dit watse tipe hondekos kan a mens hom gee. Ek is wel goed bekend met Germanshepherd brakkies. Ek sal hom nog moet veearts toe neem. Ek sal dit hoor waardeer as u my kan ophoogte kan hou van die brakkies.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ek het maar net surf.
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Om ander honde se geskiedenis en kosse waarvan hulle hou ens.

submitted on December 19, 2010 8:15 AM EST
Naam: Elsabe Venter
Epos Adres: ejventer@mweb.co.za
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor? by Hennie se epos van Ons Dorp
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on December 8, 2010 10:27 AM EST
Naam: Helena Stroh
Epos Adres: hdstroh@telkomsa.net
Web site URL:
Boodskap: Hi Retha, ek is werklik beindruk met jou webwerf. Het gesoek na inligting oor 'n diabetiese konfyt vir 'n vriend van my en voila! Kry dit net hier.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Google
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Glo jy het genoeg idees!!! Wag in spanning

submitted on December 6, 2010 12:48 PM EST
Naam: Jakkie
Epos Adres: jakkieco@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: As jong seun elke dag na "So maak mens" geluister met ete na skool
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ons Dorp - Kammanuus
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Sal rondblaai en dink aan iets !

submitted on November 24, 2010 4:35 AM EST
Naam: Anne-Marie
Epos Adres: awolmarans@steeledale.com
Web site URL:
Boodskap: Man!! was dit nou lekker om op jou werfie af te kom. As n mens jou geldjie in Gauteng moet verdien en elke dag die verkeer en gejaag moet aandurf smag mens na so n reenbui en net om te sit en kyk, en kyk en wens jy was daar.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Op Kammanuus natuurlik!!!!!!!!!
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Het nou net hier aangekom, sal eers moet rondkuier, en dan vir jou laat weet wat kort.

submitted on November 23, 2010 2:41 PM EST
Naam: Jan
Epos Adres: ator1371@xs4all.nl
Web site URL:
Boodskap: Ek dink ek het 'n seun wat 'n plaas sou kon regkry (Die plaas vir hom)
Waar het jy van my Werfie gehoor? Marlene Bezuidenhout
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Maar wat bobbejane laaik ... sommer grawe vir iets, enige iets

submitted on November 23, 2010 3:17 AM EST
Naam: Marlene Bezuidenhout
Epos Adres: marlenenz@xtra.co.nz
Web site URL:
Boodskap: Dankie!- Dis 'n pragtige webblad!!!
Waar het jy van my Werfie gehoor? ....by jou, my vriendin!
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on November 23, 2010 1:20 AM EST
Naam: Victoria Engelbrecht
Epos Adres: wilgerus@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap: Gosh Retha, well done. Being busy keeps one happy - now I know why you always smile.
Waar het jy van my Werfie gehoor? email from You !!
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Jou briewe!

submitted on November 22, 2010 12:53 PM EST
Naam: Ethel
Epos Adres: ethelblu@gmail.com
Web site URL: www.vanderkloofdam.co.za
Boodskap: Hi Retha, baie dankie dat jy soveel moeite doen om on hier te kry. Dankie vir al jou mooi briewe vriendin.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on November 22, 2010 7:43 AM EST
Naam: Makkie Hattingh
Epos Adres: hattingh.makkie@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Baie dankie vir al die mooi.
Waar het jy van my Werfie gehoor?
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on November 14, 2010 3:19 PM EST
Naam: Koos le Roux
Epos Adres: jacobus.plr@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Regtig `n oulike webwerf. Sal julle bietjie dophou
Waar het jy van my Werfie gehoor? Facebook
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on November 10, 2010 3:38 PM EST
Naam: Leona
Epos Adres: van_der_wattleona@hotmail.com
Web site URL:
Boodskap: Hallo!
Waar het jy van my Werfie gehoor? Raak geloop op die internet
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 22, 2010 8:28 AM EDT
Naam: Frik Pretorius
Epos Adres: dexterboer@hotmail.com
Web site URL:
Boodskap:
Waar het jy van my Werfie gehoor? Facebook
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 17, 2010 4:33 AM EDT
Naam: Dalena Laas
Epos Adres: tom@laas.co.za
Web site URL:
Boodskap: As my peetoom Jan Cronje se susterskind is ek baie bly dat ons kon kennismaak met jou webwerf wat goeie herinneringe laat herlewe.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Jou e-pos aan my
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 5, 2010 6:27 AM EDT
Naam: Raul Bonegio
Epos Adres: raulbonegio@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Retha - dis 'n wonderlike dingwat jy hier doen, en ek wens jou alle geluk - mag jy duisende goeie resepte kry en elke verjaarsdag 'n nuwe een kan probeer.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Van Retha self
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on October 1, 2010 4:00 AM EDT
Naam: Willie Steenkamp
Epos Adres: Willies@mweb.com.na
Web site URL:
Boodskap: Baie interesant en sal gereed lees
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ons Dorp
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Alles oor Afrikaans

submitted on September 27, 2010 3:39 PM EDT
Naam: Rynette van Vuuren
Epos Adres: aquavan@vodamail.co.za
Web site URL:
Boodskap: Woon in Vanderkloof. Jou een keer ontmoet by Hettie van der Merwe.
Waar het jy van my Werfie gehoor? By die Vlv
Wat sal jy nog graag hier wou sien? Resepte!!

submitted on September 27, 2010 2:22 AM EDT
Naam: Neels Meyer
Epos Adres: neels.emt@gmail.com
Web site URL:
Boodskap: Baie dankie dat die oue in vergetenheid verval nie. jou inhoud is reg want mens wil dit nie oorlaai nie.
Waar het jy van my Werfie gehoor? Ek ontvang ons dorp
Wat sal jy nog graag hier wou sien?

submitted on September 26, 2010 6:27 AM EDT
Naam: neil stemmet
Epos Adres: neil@lemustupington.com
Web site URL: https://soutenpeper.wordpress.com
Boodskap: pragtige site - en gaan jou woorde volg
Waar het jy van my Werfie gehoor? wordpress
Wat sal jy nog graag hier wou sien? gaan voort soos jy reeds doen - dit is so belangrik om die goed opteteken


 
Wil jy hê ek moet jou meer inligting oor iets gee?    
Kontak my regstreeks by: rethajm@gmail.com  
Groetes!!
 Rx. 
 
 

Retha van Somaakmens

Indien jy nog nie ONSDORP se nuusbrief ontvang nie,

Vul die onderstaande vormpie in vir heerlike tong in die kies humor,

Vars elke twee weke in jou posbus